Saturday, July 31, 2010

Waterpoort (H 5)

Name: Waterpoort

Waterpoort is in Limpopo

Location of Waterpoort(Latitude: 22° 53' 60 S, Longitude: 29° 37' 0)




Google count:Date:Historic fact:Other interesting info:

Waterpoort property for sale

Property Price: R50,000,000
Farm / Smallholding in Waterpoort: Die jagplaas is ongeveer 4200 Ha groot.Gelee 5 km vanaf Waterpoort in die Soutpansberge.Pragtige natuurskoon met 4-5 km rivierfront(Sandrivier). Dit word gebruik as 'n jagplaas en is elke jaar vol bespreek.
Behuising: 9 slaapkamer huis, 3 slaapkamer huis met aparte grasdak rondawel, Dubbel verdieping, 2 slaapkamer houthuis byrivie, 2 slaapkamer huis bo op berg.
Jagkamp bestaan uit:
3 slaapkamer huis, 2 grasdak rondawels, Lapa.
Wild wat voorkom is: Kudu, Eland, Impala, Gemsbuck, Njala, Giraffe, Blue Wildebeest, Baboon, Mountain Reedbuck, Klipspringer, steenbuck, Duiker, Leopard, Bushbuck, Waterbuck, Zebra, Sharp's grrybok, Warthog, ongeveer 200 spesies voels waaronder die kuifkop tarentaal. onegveer 200 - 300 boom spesies. Baie Kremetarte. 2de grootste Kremetart in SA op plaas, 39 m in omtrek. Lapa van jagkamp onder hierdie boom. Goeie en sterk water en rivier wat deur die jaar loop. By prys ingesluit:1 Trekker, 2 Trailors 3 Land Cruiser jag voertuie.



Where to stay:

No comments:

Train