Saturday, July 31, 2010

Welverdiend (E 9)

Name: Welverdiend

http://www.railpictures.net/showphotos.php?location=Gatsrand, between Welverdiend and Frederikstad


Source: http://samilitaryhistory.org/vol101ev.html

Toe dit geblyk het dat 'n verlore stryd gevoer is tydens vele onderhandelinge met die Britse regering en spanning geheers het oor die belastingkwessie het 'n volksvergadering op 8 Desember 1880 te Paardekraal besluit om die ZAR se verlore onafhanklikheid te herstel.(7)

Assistent-kommandant-generaal P Cronjé het opdrag van generaal P Joubert gekry om met 'n patrollie van 400 man vanaf Paardekraal na Potchefstroom te vertrek en die vryheidsproklamasie by J P Borrius te laat druk. Die drukkery moes terselfdertyd teen 'n moontlike Britse aanval beskerm word. Cronjé het Potchefstroom met die poskoetspad vanaf Gatsrand genader. Van die Gatsranders onder leiding van assistent-veldkornet P Martins het die patrollie meegemaak asook Gatsrand se veldkornet, A J O Oosthuizen, wat as kommandant die wyke Gatsrand en Vaalrivier verteenwoordig het.(8)



Google count:Date:Historic fact:Other interesting info:Where to stay:

No comments:

Train